Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Vrystaat

Lebza22

28 - Bloemfontein, Vrystaat

I am a lover of nature, passionate and enjoy wine and trying new recipes. I love reading books and trying...

Alphen5084

53 - Bloemfontein, Vrystaat

I still have a lot of love to give! I’m keeping in shape and get along with most people

Nicky058

27 - Bloemfontein, Vrystaat

Am a very interesting person..am an intovert ...but i like adventure..am down to earth ,polite and fun to be...

Blueeyes_144

50 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is jonk van gees, geniet my lewe, is gemaklik tussen mense asook gelukkig alleen by my huis. Ek hou v diere...

likewaan677

58 - Ladybrand, Vrystaat

Plaaslewe is nie vir almal nie, jy behoort te weet of jy daarmee sal kan klaarkom, dan sal dit maklik wees om...

Hendrik1970

50 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek geniet my werk baie en spandeer meeste van my tyd daaraan. Is lief vir die buitelewe; die berge en oop...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01