Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noord-Kaap

Kalaharinooi393

59 - Kathu, Noord-Kaap

Ek is gelowig.Eerlik..betr oubaar...Buitelug mens wat hou van ñ kampvuur asook ñ plein plat op aarde...

Darrel3365

32 - Kenhardt, Noord-Kaap

Ek dink ek is snaaks en my knaters is verseker groter as jou man sin,vra jou skoon sussie as jy dink ek jok

Diwwie555

41 - Springbok, Noord-Kaap

Ek is maklik om mee oor die weg te kom, hou van lag, braai ( veral op n koel aand by die see), gesels en sien...

Tiena

51 - Springbok, Noord-Kaap

Ek soek vriende wt lekker kan praat oor di lewe moontlik kan meet goeie vriende saam dinge doen waar van alby hou

MrCompanion007with

29 - Barkly-Wes, Noord-Kaap

For who I am as a person and to add value in their lives I also like to motivate.So I hope that my quotes will...

Bokki3

37 - Kathu, Noord-Kaap

Hak so bietjie uit en mal vir oomblikke. Hou van Uitdagings en nie van "poeierholle" Stel belang in alles nuut...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021