43 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Die Here kom eerste in my lewe. Ek is saggeaard, doelgerig, hardwerkend en gee om vir ander. Nie lus vir...

Christen vrou opsoek na egte en ware liefde
Die Here kom eerste in my lewe. Ek is saggeaard, doelgerig, hardwerkend en gee om vir ander. Nie lus vir...
31 - Zeerust, Noord-Wes, Suid-Afrika
Tall, tanned, green eyes, very Afrikaans Qualified electrician, gamer and always down for a good series or...
31 - Zeerust, Noord-Wes, Suid-Afrika
naskierag
Tall, tanned, green eyes, very Afrikaans Qualified electrician, gamer and always down for a good series or...
44 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is 'n vrou met kurwes en 'n volkronde persoonlikheid; ek het 'n groot hart en leef voluit. Ek het baie liefde...

Onafhanklike enkel ma
Ek is 'n vrou met kurwes en 'n volkronde persoonlikheid; ek het 'n groot hart en leef voluit. Ek het baie liefde...
31 - Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is n maklike mens wat goed oor die weg kom met ander en gewoonlik op my plek is mens moet my leer ken en dan...
31 - Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika
Kom ons vat die pad saam
Ek is n maklike mens wat goed oor die weg kom met ander en gewoonlik op my plek is mens moet my leer ken en dan...
43 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is n eerlike en opregte mens, Hou van Kamp die buite lewe maar ook die rustigheid van my huis.
43 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Kom ons lag Saam in die lewe
Ek is n eerlike en opregte mens, Hou van Kamp die buite lewe maar ook die rustigheid van my huis.
30 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is plat op die aarde met n baie klein hartjie. Ek is besig met n egskeiding en is opsoek na geselskap en...

Kom ons kyk wat gebeur
Ek is plat op die aarde met n baie klein hartjie. Ek is besig met n egskeiding en is opsoek na geselskap en...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.