Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Mpumalanga

Inks020Inks020
1
3
Inks020

45 - Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika

Gelowig. Mensliewend, sag geaard. Goeie humorsin. Lief vir diere. Oop en eerlik. Lag en die wereld lag saam huil...

EkIsDieNiceGuyEkIsDieNiceGuy
4
0
EkIsDieNiceGuy

19 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek word gesien as friendelik, oop en reg om enige mens te help met 'n oop hart, ek werk hard vir my toekoms wat...

NSAsexNSAsex
1
0
NSAsex

35 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is getroud en ek is opsoek na Discreet NSA fun as dit teen jou beginsals is hou verby. Dis wie ek is

RizeORizeO
2
0
RizeO

32 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek love om tedaans aan my self te werk paint TV kyk als wat lekker is jaaa en aan n vrou teraak

Sonskyn5570Sonskyn5570
1
2
Sonskyn5570

45 - Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika

Goeie humorsin. Mense mens. Lief vir diere en die natuur. Christen, goeie waardes. Hou daarvan om te lag en...

liefiebytjieliefiebytjie
1
5
liefiebytjie

36 - Badplaas, Mpumalanga, Suid-Afrika

My dag is nooit dieselfde nie eerlik baie geduld min vir leuns ekt self respek as ek eers my mind op iets gesit...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025