Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Namibia

LavendulaLavendula
2
13
Lavendula

49 - Windhoek, Namibië

Ek geniet dit om ure kosmaak te maak, en sodra kombuis skoon is sal ek weer begin kos maak. Sal selfs in die...

FFrannFFrann
4
0
FFrann

39 - Windhoek, Namibië

Ek is baie rustig, hou nie van baklei nie, maar kan as ek moet 🤣 Ek hou van Visvang. Maar kry nie tyd...

BlouOgies1989BlouOgies1989
2
7
BlouOgies1989

36 - Walvis Bay, Namibië

Ek is ek, sagte groot Hart en opreg. No Bulshit please. Ek wil net iets opreg he, blykbaar is dit te moeilik om...

Brandon_312Brandon_312
1
0
Brandon_312

31 - Tsumeb, Namibië

Omdat ek a goeie men's is wat net liefte soek so ek stel Baie belang om nuwe mense ondmoet hhh....................

WonWon
1
11
Won

47 - Rehoboth, Namibië

Eks bietjie van 'n skaam persoon, baie vriendelik, opreg en betroubaar, hou van dans, kook, tuinmaak en geniet...

KokasibKokasib
1
3
Kokasib

40 - Ai-Ais, Namibië

Mens moet my eers leer ken en sien water gooie mens ek is en hoe liefde vol ek kan wees, sal altyt my vrou in...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026
Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025