Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

OwyOwy
1
0
Owy

44 - Ceres, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek het in verlede baie seer gekry en wil net n beter persoon wees en die lewe opnuut en van vooraf aanpak

brumstickbrumstick
1
0
brumstick

42 - Wellington, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is ñ oopmensek Meng maklik en Hou van gesels.... Ek Hou bje van die natuur en Kan a hele DAG iemand iemand...

soenmasoenma
1
0
soenma

37 - Saldanha, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Eks vroendelik en sag ho van ontspan en stap Ek Hou ook van flieks Kyk en m lekker soekkie en kuier

elizmadejelizmadej
1
0
elizmadej

45 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is 'n lojale, vriendelike en opregte mens wat waarde heg aan eerlikheid, respek en goeie kommunikasie. Ek...

melly582melly582
1
0
melly582

23 - Darling, Wes-Kaap, Suid-Afrika

ek is opsoek na iemand wat my sal liefhet met al my omstandighede ek is n baie vrolike mensie hou baie van kuier...

NemoNemo
1
1
Nemo

46 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons kry die grootste vraag sommer eerste uit die pad. Ja, ek het net een arm. Dit beteken net jy het 50%...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026