40 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Eks maar net ek, moeg vir seerkry, te oud vir games, eks n baie oop men's met n special leefstyl so die idiale...
40 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
On kyk maar
Eks maar net ek, moeg vir seerkry, te oud vir games, eks n baie oop men's met n special leefstyl so die idiale...
41 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Ek weet nie 😂... Gooi n Flikvlooi en vind maar self uit... Ek hou van koffie.. Dit tel seker vir iets!

Ons kyk maar...
Ek weet nie 😂... Gooi n Flikvlooi en vind maar self uit... Ek hou van koffie.. Dit tel seker vir iets!
42 - Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is n mens mens wat baie open-minded is ek hou van kuier en vriende maak, ek is reg om weer daai liefde gevoel...

Kom wat wil

45 - Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Omdat ek liefdevol is ek mal oor kosmaak ek hku van diere ek hou van cuddle ek hou van uitgaan romanties wees ek...

Ek kan kook bak en mal oor diere
Omdat ek liefdevol is ek mal oor kosmaak ek hku van diere ek hou van cuddle ek hou van uitgaan romanties wees ek...
42 - Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika
N goeie oor om te luister, buugbaar en sal jou nie veroordeel nie. Jy sal nie honger gaan slaap nie.

N Veeverhaal moet iewers begin so kom ons skryd saam aan hom.
N goeie oor om te luister, buugbaar en sal jou nie veroordeel nie. Jy sal nie honger gaan slaap nie.
41 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Want ek n goeie hart met goeie waardes wil net iemand he wat my aanvaar vir wie ek is en my kids ek hou van kamp...
41 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is wie ek is
Want ek n goeie hart met goeie waardes wil net iemand he wat my aanvaar vir wie ek is en my kids ek hou van kamp...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.