Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Uitenhage

Bietjielag17

25 - Uitenhage, Oos-Kaap

Ek is n lojaale vriendin, daar Vir Ander en help waar Ek dink dit pas my toe..lief Vir natuur, skryf en diere....

Badz2305

30 - Uitenhage, Oos-Kaap

Because i feel like i get to meet new people around eastern cape and i also get lonely when im not at work

blue69

36 - Uitenhage, Oos-Kaap

.................... ....lets find out fun careing loveable good kisser lol just down to earth guy i can...

Schuin1957

64 - Uitenhage, Oos-Kaap

Spontane persoon met Christelike beginsels en Waardes. Eerlik van die begin af asb Hy moet my beste vriend en...

Villyn

26 - Uitenhage, Oos-Kaap

I’m an outspoken person who’s a sapiosexist meaning I’m mostly attracted to smart people. However, I’m also...

Ronel_145

44 - Uitenhage, Oos-Kaap

Ek is eerlik, opreg, betroubaar en vriendelik. Ek is n omgee mens. My familie en vriende is vir my baie...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.