53 - Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ek is n baie eerlike en opregte vrou. Baie stiptelik en netjies. Ek maak geen lee beloftes nie. Ek het baie...
53 - Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lovebird seek an honest and loving man.
Ek is n baie eerlike en opregte vrou. Baie stiptelik en netjies. Ek maak geen lee beloftes nie. Ek het baie...
23 - Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ek is ‘n baie fun persoon as jy my wel leer ken. Het goeie waardes, baie respek en is lojaal.
23 - Oudtshoorn, Wes-Kaap
Enkel lopend opsoek na sielsmaat.
Ek is ‘n baie fun persoon as jy my wel leer ken. Het goeie waardes, baie respek en is lojaal.
33 - Oudtshoorn, Wes-Kaap
I'm interesting, I think anyway Loving life,eventhough something's missing. I'm very honest, outgoing and love...
33 - Oudtshoorn, Wes-Kaap
Visiting for a week
I'm interesting, I think anyway Loving life,eventhough something's missing. I'm very honest, outgoing and love...
50 - Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ek is meestal stil, hou van lag. Hou van my eie geselskap. Spandeer huidiglik meeste vvan my tyd voor die tv of...
50 - Oudtshoorn, Wes-Kaap
Wees my bollietjieblom
Ek is meestal stil, hou van lag. Hou van my eie geselskap. Spandeer huidiglik meeste vvan my tyd voor die tv of...
41 - Oudtshoorn, Wes-Kaap
Im shy, yet have alot to say. Am fun, and playful,yet strict when needed. Doing new things, with those I love,...
41 - Oudtshoorn, Wes-Kaap
Laat my net een keer deur die poorte van jou oe kyk, om te weet of jy vir my bedoel is..
Im shy, yet have alot to say. Am fun, and playful,yet strict when needed. Doing new things, with those I love,...
45 - Oudtshoorn, Wes-Kaap
'n plat op die aarde mense en kom goed oor die weg met almal ,juts the ordaninary guy next door .
45 - Oudtshoorn, Wes-Kaap
kom ons loop ons eie voetpad
'n plat op die aarde mense en kom goed oor die weg met almal ,juts the ordaninary guy next door .
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.
Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.
Mia, 2020-04-01
Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!
Phillip, 2020-04-01