Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Helderberg

cherry31cherry31
1
2
cherry31

31 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

liefde volle mens eerlik om gee help ander goeie personality bje sag gan nie bje yt nie sien yt om ander tr ontmoet

Davey123Davey123
2
0
Davey123

41 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Want ek is goeie geselskap en jy moet my eers leer ken voor jy dit sal agterkom. Jy sal my ook eers moet leer...

fancyface129fancyface129
1
1
fancyface129

46 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is liefdevol verstaanbaar goeie luisterraar ek is n skaam persoon ek is altyd daar as iemand my nodig het

Bytjie_47Bytjie_47
4
8
Bytjie_47

46 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek hou van rondry , veral in die Kaap , om ons land te verken. Ek is 'n introvert en hou van eerlike opregte...

Daniel12_tlpDaniel12_tlp
1
0
Daniel12_tlp

40 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is baie vriendelik en gemaklik met als.Ek is oop vir enige iets,solank dit net nie hoogtes insluit nie

RandalllRandalll
2
0
Randalll

35 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Lieflike plat persoon pas maklik aan en maak baie vriende in die proses hou van die buite lewe see en en...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025
Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025
Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025