Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Mosselbaai

Een82

40 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek is die moeite werd. Jou geluk is net so belangrik as myne al dan nie belangriker nie. Ek is passievol, lief...

greyfox

63 - Mosselbaai, Wes-Kaap

ek help my skoonsister met haar voeding projek ons help mense met kos en klere vat baie sukkel ek is n sagte mens

ivyxxxxx

67 - Mosselbaai, Wes-Kaap

For the beter ..one can learn to know one another and build the respect that is needed.lots of loving and...

Blommekind_085

37 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek is nederig, dankbaar en baie entoesiasties oor die lewe en alles wat daarmee gepaard gaan. Die op en af van...

Pop123

60 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek is rustig en het baie liefde om te gee. Ek hou van stap, kos maak, reis en alles wat lekker is.

Herry

57 - Mosselbaai, Wes-Kaap

I love reading book I love music I love seeing new things I love traveling I love seafood I also love sports

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021