Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van George

Blom_147Blom_147
1
0
Blom_147

42 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is baie geduldig en romanties. Hou van lang eindelose gesprekke. Eerlik en opreg. Baie lief vir diere. Mal...

reefrunnerreefrunner
1
0
reefrunner

30 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek liefte vol wil altyd help en gee baie om bir ander is n groot man maar n baie klein hart

ckppawckppaw
1
2
ckppaw

39 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek wil graag my lewe met n spesiale iemand deel. Die goeie en harde tye saam aanpak. Ek wys liefde in woord en...

HannahWPHannahWP
2
8
HannahWP

48 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Vriendelik, Spontaan. Behulpsaam help graag soos & waar ek kan. Lief vir diere, kinders & mense. Hou daarvan om...

Ben1977Ben1977
8
0
Ben1977

48 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is pret en altyd plek in my lewe vir nuwe vriende. Mal oor dans ( lang arm ) braai , swem, rugby en natuur is...

Butterfly_3867Butterfly_3867
4
16
Butterfly_3867

26 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Liefdevol, hulpvaardig,vriendel ik, geduldig,goedhartig, Love diere, die natuur, sonneblomme ,love om te kamp...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026