Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Vredendal

Oulik88

61 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek geniet ander mense se geselskap en luister graag na hul stories Kan lekker om a groot vuur sit en gesels is...

Boertjie83

37 - Vredendal, Wes-Kaap

Eks swak met die goed maar gesels met my en vra my. Ek is n mense mens en lekker geselskap.

RienieNero264

47 - Vredendal, Wes-Kaap

Hou daarvan om vriende te maak Ek hou van eerlik opreg betroubaar Ek haat dit as imand onerrlik is Hou davan om...

Meermin046

60 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek is n sprankelende dame wat op soek is na my ander helfte. Aantreklik vir meeste mans. Ontsettend lief vir...

Pierre299

41 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek is n saggeaarde,liefdevol le mens met baie liefde om te gee.Hou van die natuur en plaaslewe en om my maat op...

Blikkies1972

49 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek stap al amper 9jaar my pad alleen na my egskeiding en wil nie meer alleen wees nie. Daar is so baie wat ek...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23