Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Ai-Ais

Shanice_949

23 - Ai-Ais

Im a loving caring persons i love making new friends and im a friendly person .. I like honesty., I love and...

Sims2020

48 - Ai-Ais

Sense of humor. Adventurous. You will enjoy my company. You will regret not meeting me. Looking for better half...

WhkBeauty

44 - Ai-Ais

Sjoe......ek is spontaan.....hou van braai....nog nooit gaan kamp nie. Hou van my famielie. Vriende is nie baie...

Vinzie

36 - Ai-Ais

am a person who is positive about every aspect of life. There are many things I like to do, to see, and to...

Maledog245

42 - Ai-Ais

I'm a people's person and like to learn other people's culture. Sharing ideas and learning is my Motto.

nikimoesh_remove_123

23 - Ai-Ais

Ek nodig vriende in my lewe vir geselsskap.Dalk kry ek my lewensmaat hier,my droom man.Wil gelukig wees,lag en...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01