Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Kaapse Vlakte

lilybetlilybet
1
1
lilybet

46 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek Hou van leker sinnevolle geselskap en het n positiewe uitkyk op die lewe. Ek mal.oor die natuur,see en goeie...

JuaerraJuaerra
1
0
Juaerra

20 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

In motor bedryf. Hou van enige iets met spoed en geniet dit om met mense te wees... Soek iemand om saam my...

lovies2211lovies2211
2
3
lovies2211

43 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is n liefdevolle mens ,hou van ander tehelp.Rook en drink nie.Hou van friende te maak en ek km bje fun wees

MoRAlMoRAl
1
0
MoRAl

27 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Dat ek n redelike n person is en ek is baie vriendeliike hou nuwe vriende mak en my geniet met mensa ek kn jou n...

lagliefie44lagliefie44
1
0
lagliefie44

45 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is n bje rustige vroutjie wat opsoek is na ware liefde om by vriendskap te begin en later kyk tot waar lei dit

andersasdieresandersasdieres
2
1
andersasdieres

29 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Eks opreg ek soek outydse liefde eks jonk maar my denkwyse is nie die van 20 jariges nie. Ek is nie een vir tyd...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025
Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026