Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Walvis Bay

Daphne_112

44 - Walvis Bay

Ek is n rustige persoon wat net gesleskap soek, en nuwe vriende maak. Ek hou van tyd saam die mense wat vir my...

Sjef

62 - Walvis Bay

Ek hou van lekker gesels en hou van ligte oomblikke. Ek verpes swaar donker geselskap. Is n kamp en natuur...

TheSlowbigeasy

58 - Walvis Bay

Ek is spontaneous...hou van lekker mense .... Eerlikheid in bo aan my lys Ek is mal oor ry nuwe plekke gaan kyk...

blompot375

50 - Walvis Bay

vriendelik hou van buite lewe moet oop wees met mekaar eerlik met mekaar en mekaar vertrou mekaar verdra en praat

Henockah

29 - Walvis Bay

Just ask me everything you want to know about me and I'll tell you, I'm willing to do that.

KeMolly

20 - Walvis Bay

Humble girl, i like cooking and having fun am out going i like playing netball and reading books...we are just...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021