Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Walvis Bay

Innocencia

28 - Walvis Bay

Dat hul moet weet wie ek is en ek dieselfde viri volgende mens daardeer leerken ons mekaar en op dai manier kyk...

Liefiding123

20 - Walvis Bay

Ek is ñ stil en rustige mens wat nie hou van uit gaan nie en ek het respect vir ander mense

StilleWaters757

47 - Walvis Bay

Want ek is n mens mens. Hou van sosiaal te verkeer. Is vriendelik met almal. Geniet om met mense te gesels

Mysikint

54 - Walvis Bay

Ek is die een wat jy nodig het om kleur en geur aan jou lewe te gee. Stil en stemmig, soms teruggetrokke. Hou...

Kandi

43 - Walvis Bay

I'm fun and loving, caring, love music, I like going to nice and quiet places, love good food, traveling.

Danie74

47 - Walvis Bay

Hardwerkend, lief vir kinders en n goeie hart, hou van buite lewe en is n huis man, maak kos en hou van vleisbraai

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.