Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Swakopmund

OulikeonnieOulikeonnie
6
29
Oulikeonnie

29 - Swakopmund, Namibië

My vriende beskryf my as n sonstraal in hulle lewe. Ek is mal oor lees en rillers kyk. Ek hou van agter mekaar...

Snotkop95Snotkop95
1
0
Snotkop95

31 - Swakopmund, Namibië

Kalm ,rustige ou ,love swem en gym en n lekker braai met pals en n baar biere😅....due res mag jy uit vind.

VeldJapie09VeldJapie09
3
0
VeldJapie09

29 - Swakopmund, Namibië

Ek gee my alles vir die wat vir my baie beteken. Lewe sal nooit vervelig wees saam met my. Plat op die aarde...

RedbullRedbull
3
1
Redbull

46 - Swakopmund, Namibië

Ek is n plat op die aarde mens,opreg,liefdevol ,saggeaard hou van saam vriende te kuier en musiek te maak vir...

Plaaskind2016Plaaskind2016
1
0
Plaaskind2016

46 - Swakopmund, Namibië

Kan, sosialiseer baie stil maar kan lag en grappe maak kuier ensv baie eerlik en hou nie van lieg nie en bly op...

PrettyInPurplePrettyInPurple
1
2
PrettyInPurple

26 - Swakopmund, Namibië

Ek is soos die engelse sou se baie fun loving, geniet kwaliteit aande kuier saam my familie en vriende, het n...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026
Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025