Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Rehoboth

Blommietjie12

35 - Rehoboth

Saggeaard,plat op aarde,hou van lees,kos maak, hou van diere,het respek vir my medemens,ek is godsdienstig,hou...

Solly5

33 - Rehoboth

Im very hard working and a very strong believer. Love attention and also love to give attention. Love to hangout...

Lee_Bam_1

33 - Rehoboth

Fun, loving person. Kind at heart and very hard to forget once you get to know me. Love sports and music.

Libaas1234

45 - Rehoboth

Stokperdjies is motorfietse en karre. Eks mal daaroor. Hou van natuur. Kuier met vriende,maar wil ook private...

Sugarbabyxox

24 - Rehoboth

Im a fun girl always energetic ready for challenges and love to be spoiled by my partner want to go out and have...

Koerduifie2803

49 - Rehoboth

Baie aangename persoonlikheid het die wereld se omgee en liefde vir mense altyd ander bo myself stel baie respek...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021