Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Johannesburg

Mel0709Mel0709
1
1
Mel0709

33 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Dis lekker om n uitgaande persoonlikheid te erf. Ek hou van die Natuur, Ek hou van spontaan wees. Voel waar ek...

mollyproductions71mollyproductions71
2
0
mollyproductions71

21 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Musiek is my passie en ek geniet die klein dinge in die lewe. Ek waardeer eerlikheid, goeie geselskap en mense...

spookie005spookie005
1
4
spookie005

42 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n goeie persoon met n goeie hart...Hou van eerlikheid respek loyalty en sinforhimor....Hou van kinders..en...

Louise86Louise86
2
8
Louise86

39 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

𝗘𝗸 𝗶𝘀 4 𝗷𝗮𝗮𝗿...

moulekkermoulekker
1
0
moulekker

47 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Cos i enjoy making people laugh and entertain them and enjoy outdoor life like camping, easygoing movies and...

Gerrie_760Gerrie_760
2
0
Gerrie_760

28 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Ek hou van by die huis wees, heel rustig met n boek, movie of series. Ek hou van koffie en sal eerder koffie...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025
Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026