Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Robertson

Cassie131

59 - Robertson, Wes-Kaap

Im described as being rather formal but with a good sense of humour. I am quiet, but not shy. Well travelled,...

LaidbackLucky

30 - Robertson, Wes-Kaap

Good vibes all the way. rum rum rum and the secret is in the bottom of the bottle. are you game?

Openwakker1000

68 - Robertson, Wes-Kaap

Vol lewenslus. Kunstig. Sien die mooi in die lewe raak. Musikaal. Lief vir die natuur en tuinmaak. Mal oor kuns...

plaasgirl_290

48 - Robertson, Wes-Kaap

Ek is 'n omgee mens. wat ander se belange bo my eie stel. Lief vir die berge en die see, diere, mense en alles...

Joh_1111

66 - Robertson, Wes-Kaap

Love to play golf and enjoy the outdoors. Enjoy dinner by candle light and entertaining friends with a braai and...

Mero_86

34 - Robertson, Wes-Kaap

My vriende sal sê eks ordentlik,betroubaar ,eerlik,opreg ,skaam,hardwerkend introvert,en het goeie morele...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01