Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Sasolburg

Jyisoulikman

69 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is eerlik , reguit , saggeaard Ek is n omgee mens Ek is n mense mens Ek hou van aanraaking. Ek hou nie van n...

Ekkan58

59 - Sasolburg, Vrystaat

Soms n grapkas. Is eerlik en kan vertrou word. Oorspronklik van n plaas af. Hou niks van leuens nie. Sorg vir...

Flinder_01

34 - Sasolburg, Vrystaat

What you see is what you get, if you really want to get to know me, say hi and let's see where it goes.

GwappieGup

59 - Sasolburg, Vrystaat

I like to think of myself as easy going, fun-loving, caring and honest with a great sense of humor..... I have a...

Edds

30 - Sasolburg, Vrystaat

Im fun to be with love kissing and Romance licking and lots of fun just wana have pleanty of fun

Blouoog23

51 - Sasolburg, Vrystaat

My hart is goed hou van my hart is sag nense moet ny leer ken vir wie ek is dankie

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01