Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Kroonstad

Maraiqi

57 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is n mens wat omgee en liefdevol is teen oor ander en wil graag nuwe mense leer Ken is nou 2 jaar al n wedewee

josef589

42 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is iemand wat hou van die buite lewe hou van braai en visvang en tyd saam met die familie spandeur

Kleinkat

22 - Kroonstad, Vrystaat

As ek oud word , wil ek oud wees. Geen gladgestrykte plooie , geen uitgewiste spore. Van geluk en verdiert ,...

royalr

44 - Kroonstad, Vrystaat

Waw! from a distance I am an introvert very highly reserved and dignified but if you engage in my world I am an...

Perdtji

18 - Kroonstad, Vrystaat

Ek hanteer vrouens met respek en laat hul soos queens voel ek soek eiets eresntigs met tyd xo xo xo xo

Dragonfly_124

44 - Kroonstad, Vrystaat

Ek is baie fun. Hou van buite wees. Sal graag mense wil wees ontmoet wat dieselfde lewenslus as ek het

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021