Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Bethlehem

Reisiger_907

51 - Bethlehem, Vrystaat

Ek is onafhanklik, selfstandig met 'n baie sterk persoonlikheid. Ek hou nie van vals mense nie, jaloerse mense...

Lou234

25 - Bethlehem, Vrystaat

Ek is n vriendelike persoon. Wil graag mense beter leer ken. En n goeie vriendelike vriendskap he en so voors

VarsopdieRak

35 - Bethlehem, Vrystaat

I'm fun and funny guy looking for someone special again in my life I'm ready to move on now

BesigeBytjie80

41 - Bethlehem, Vrystaat

Doen dienswerk vir de Here. Opsoek na iemand om saam met my te groei en bedien in Christus. Soek my pot se...

strandlopertjie_49

58 - Bethlehem, Vrystaat

I am a well educated civilised ,energetic person who enjoy the outdoors and maitain a balanced approace to a...

Sonbesie60

62 - Bethlehem, Vrystaat

Ek is lewenslustig. N plaasnooi van weleer. Hou van uitdagings, werk en ontspan. N perd van n ander kleur!...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021