Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Upington

KommaPuntjie

27 - Upington, Noord-Kaap

My nuuskierige sy wen soms meer as wat dit moet. Ek is stil tot ek jou ken dan raak my woorde moeilik op. Ek is...

SkaamUiltjie

21 - Upington, Noord-Kaap

Is uitsteekend in di kombuis Top chef Always open to try new things. Is vol liefde en altyd daar. Netjies en...

carol123dine

25 - Upington, Noord-Kaap

Loving person always try to put other people's happiness first..hate to see people sad ..I am a bit shy but once...

Liefie2022

62 - Upington, Noord-Kaap

Goeie dag ....ek is 'n gewone mens, hou van kosmaak, lekker gesels, fliek kyk. Nie vol fieterjasies nie. Stap...

Pappa1zero

44 - Upington, Noord-Kaap

Ek is 'n stadvastige, God vreesende man wat 'n dame soek wat my passies kan deel en ook die lewe met my kan deel...

Ripefruit1

30 - Upington, Noord-Kaap

I'm single and ready to mingle, I am a happy individual who is looking to meet people. I enjoy people and like...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.