Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Suidelike Skiereiland

TontoTornado

40 - Suidelike Skiereiland, Kaapstad & Skiereiland

Im honest, sexy, living my life and looking for a lover ... meeting people, laughter, happiness, travel,...

philipinot

66 - Suidelike Skiereiland, Kaapstad & Skiereiland

Honest,know how to vtreat a lady. Reliable. Respectful. Call spade a spade. Love travelling. Love live...

Musa23P

35 - Suidelike Skiereiland, Kaapstad & Skiereiland

Most handsome, caring, kind and respectful. I'm straightful to issues that's bothering not much talkative but...

West_950

50 - Suidelike Skiereiland, Kaapstad & Skiereiland

Gemaklik en ongeklompliseerd, geen "hangups" nie en positief met n optimistiese lewensuitkyk. Oefen gereeld en...

Bubbles_973

47 - Suidelike Skiereiland, Kaapstad & Skiereiland

Love meeting people, beach walks, Granprix. Love besties! Enjoy reading books by James Patterson. The poem...

Miems01

42 - Suidelike Skiereiland, Kaapstad & Skiereiland

Ek love om te grap, lag en soen. Ek is gemaklik met almal. Wil die lewe tot die uiterste geniet.. Ek love braai...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01