Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Malmesbury

Swaeltjie_430

41 - Malmesbury, Wes-Kaap

Lojaal, liefdevolle en opregte persoon op soek na vriendskap wat in iets meer kan ontwikkel. Gesels lekker en...

jojok

70 - Malmesbury, Wes-Kaap

Ek is n ou man wat soek na geselskap om die dag om te kry hou van gesels en stories uitruil

Dukehu01

52 - Malmesbury, Wes-Kaap

Ek is sagte mense, gesels maaklike hou van die natuur en om n vuur te kuier. 4x4 mens. Ek kan ook stout wees ,...

Mug37

50 - Malmesbury, Wes-Kaap

[removed] I find it humorous when seeing every woman wanting someone with no 'issues'. I'm sorry to say that...

Leilla001

37 - Malmesbury, Wes-Kaap

Positiewe persoon met goeie waardes. Is vriendelik en hou van die buite lewe. Mal oor x-fit en perdry. Het al...

Pammypop

26 - Malmesbury, Wes-Kaap

Eks n.baie saggeaarde mensie.. hou van avontuur ...en soek graag n.maatjie Wat die lewe saam my wil geniet

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021