Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Kimberley

derdekans3derdekans3
1
0
derdekans3

43 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Want ek hou van luister en praat maar nie te veel praat. Ek hou van grappe maak dat mense kan lag As ek die...

soetdoring2soetdoring2
1
0
soetdoring2

45 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Lief vir mesiek. Ok danser. Hopelis romantic Buite mens, met n passie vir lewe. Vir meer sal jy met my moet chat

zee2111zee2111
1
0
zee2111

42 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Eks n opregte baie eerlike mens.Wat jy sien is wat jy kry.Ekstrovert.Genie t die see sand en son.

Jp23Jp23
1
0
Jp23

23 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek is lank en maak lekke grappe Braai baas Dans is lekka Somige tye gym ek tot laat maar ek wil mooi gebou wees...

Den123Den123
1
0
Den123

44 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Dit vat nie maande om mekaar intiem te ken of te bepaal of ñ ernstige verhouding ñ moontlikheid is nie. As beide...

shazleeannshazleeann
2
6
shazleeann

30 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Liefdevole person hou van om ander te help war x kan .lief vir kinders x hou van tuisgemak te kos an hou ni van...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025
Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025