Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Hartbeespoort

Kazika101

38 - Hartbeespoort, Noord-Wes

'Cause what you see is what you get. I never pretend to be something else. Im easy to be with, with just enough...

Mx5

36 - Hartbeespoort, Noord-Wes

My sagte hart baie oplettend. Hardwerkend en Hou nie van skinder nuus nie. Eks muskien n bietjie van n intrevert...

iceman_007

36 - Hartbeespoort, Noord-Wes

loves gym walks on the beach like romance and to have my own family the i can be proud of

Azno

55 - Hartbeespoort, Noord-Wes

I am an outgoing person who loves nature. My friends would describe me as unconventional. I enjoy art, love...

Matt86

36 - Hartbeespoort, Noord-Wes

Die is nou n goeie vraag, moet my maar leer Ken en lewe met my deel, dan is als makliker

Kiki007

24 - Hartbeespoort, Noord-Wes

Ek is n bubbly snaakse vrou met bitter Baie ambisie in die lewe, ek is mal oor die buite lig en is n opregte...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021