Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Brits

Joyfulness

38 - Brits, Noord-Wes

I like jokes having fun anywhere I hate lies and pretenders as I'm a straight talker Watching TV, listening to...

Jacktar001

37 - Brits, Noord-Wes

Hi I'm a loving kind person, hard working, honest, down to earth guy, love having fun and making jokes, loves...

Setokoe

43 - Brits, Noord-Wes

Love good communication carrying love children and God fearing person, hard working, love music and few sports....

Rooilelie1

64 - Brits, Noord-Wes

Ek is n vriendelike mens wat goed oor die weg kom met ander. Geniet om ander ense te leer ken

ICEEE

38 - Brits, Noord-Wes

Ek soek i vrou by my wat weet hoe voel dit om lief te wees vir mekaar.Ek sal ook wys wie ek is en sal baie lief...

BoityK963

30 - Brits, Noord-Wes

Am a very nice person but not easy to approach, i look like a rock (strong) outside but a newborn baby inside,...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23