Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Vereeniging

SpokieT94SpokieT94
3
11
SpokieT94

31 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is 'n baie liefdevolle en eerlike persoon wat tyd maak vir almal wat my nodig het. Ek het 'n sagte hart en...

Al004Al004
1
0
Al004

40 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika

Ek was seergemaak en sal dit nooit aan ñ ander doen nie. Wil net geluk, vrede, hoop en liefde versprei.

bruinoogies0000bruinoogies0000
1
2
bruinoogies0000

40 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is eerlike, liefdevol,grapperag, op reg 💋,plat op die aarde vrou.gee baie om vir Ander .sit amel...

Smarties101Smarties101
1
3
Smarties101

40 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is reguit,opreg,pas maklik aan,ek kan baie praat,het respek vir dames.wel,leer my ken dan kan jy besluit

Chris_767Chris_767
1
1
Chris_767

48 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is rustig lief vir die lewe kind van God word nie kwaad nie lief vir die natuur.Het sleg seer gekry met my...

SkattjiejagSkattjiejag
1
9
Skattjiejag

32 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n positiewe spontane persoon, ek hou van die natuur en om kunstig te wees. Ek hou daar van om saam my...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025
Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025