Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Atlantiese Kus

justlivinglife

21 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

I can drive a Hilux Bakkie in high heels and a Mercedes Benz in a khaki outfit. I can swap makeup for mud and...

niterider2

57 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

I like playing Tennis , Dancing , Live music , Photography and the walking on the beach I like being positive...

Alwin1

62 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

I am an easy-going witty spontaneous individual who likes challenges and adventures and likes to try new things...

Italzen

30 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

Dear special someone :) No Hookups please. I seek valuable and intensely beautiful connections. What happened...

MilaShine

49 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

I am a passionate and compassionate person, family oriented and like spending time with love ones. I like the...

ashblue

61 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

I am a fun loving, highly intelligent woman with a zany sense of the ridiculous. I love meeting interesting...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Thank you, I have found my match and I am very happy.

Paul, 2019-04-25

I found the love of my life on here and married her!

Brandon, 2019-05-09

Thanks for all your help in helping me find that special one who loves Jehovah just like I do.

Corina, 2019-05-04