Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Meyerton

Lallie30

30 - Meyerton, Gauteng

Ek is n mamma van 2 pragtige meisies. Werk van die huis af. Is mal om tussen mense te wees. Hou baie van die...

Skapie1711

63 - Meyerton, Gauteng

Wil graag die lewe deel met n besonderse pasmaat alleen wees is ook nie meer n opsie nie smag goeie pasmaat

Bekkiebok23

59 - Meyerton, Gauteng

Ek is n mens wat lekker kan kuier saam ander om my Ek hou daarvan om eerlik en opreg te wees hou glad nie van...

maddie_068

46 - Meyerton, Gauteng

Ek is Vriendelik en oulik. Hou van kos en goeie geselskap. Hou van musiek en lees. Ek glo om mense te hanteer...

Wayne007vjk

29 - Meyerton, Gauteng

Ek help mense graag en ek is n hardewerker en ek is vol liefde ek sal deur dik en din vir iemand wat ek omgee...

Boer113

29 - Meyerton, Gauteng

Ek het n mooi en sagte hart ek soek eerlikheid respek vertroue bystand geluk liefe en vele meer ek hou van braai...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23