Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Heidelberg

teddielief

50 - Heidelberg, Gauteng

Eerlik, opreg, glo aan kommunikasie, en respek. Opsoek na my maat... Wil my hand in syne plaas en saam ons...

DaredHello

44 - Heidelberg, Gauteng

Ek is aleen soek iemand om met my te praat. Ek het 4 kinder wat daar van hou om te kamp bike ry en vis te vang....

Skaapboertjie

25 - Heidelberg, Gauteng

Ek is n boerseun met 'n liefde vir sy grond en sy taal. Ek is eerlik en passievol(liefdevol) in my verhoudings....

Juanboer

28 - Heidelberg, Gauteng

Hou van geselskap en soek soek dalk daardie spesiale persoon. Is n rustige mens en waardeur die klein goedjies...

KALBASSIE81

39 - Heidelberg, Gauteng

Ek is lees soos boekwurm, dans soos 'n gypsy, dink soos 'n bestuurder, trek aan soos winkelpop, en ek het lief...

ZangelAngel

42 - Heidelberg, Gauteng

I'm a no-nonsense, independant 40+ single mommy ready to explore what life has to offer...I'm no fool and don't...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Thank you, I have found my match and I am very happy.

Paul, 2019-04-25

Thanks for all your help in helping me find that special one who loves Jehovah just like I do.

Corina, 2019-05-04

I found the love of my life on here and married her!

Brandon, 2019-05-09