Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Randfontein

jvdberg

57 - Randfontein, Gauteng

Ek is opreg eks nie n kansvatter nie. Ek gaan nie jou onderhou nie en soek vriendskap eerste en moontlik later...

Ewie1982

39 - Randfontein, Gauteng

Ek hou van braai en kos maak ek hou ook van musiek en karre en eks lief vir my kinders.

Braun7

46 - Randfontein, Gauteng

Am quit person ,i like sports ,watching tv most of the times .I like exercise ,going out with friends .am a...

Mandie_663

54 - Randfontein, Gauteng

Ek is baie ordentlik Pas myself baie mooi op Soek graag n maaitjie Ek is baie lief vir die see En n buite mens...

Noemmykoos

57 - Randfontein, Gauteng

Ek is lewenslustig en hou van die buite lewe. Kom ons gesels en dan kan jy my beter leer ken.

CPr_127

23 - Randfontein, Gauteng

Ek is down to earth, altyd verstaanbaar en het altyd respek. Ek boer met boerbokke en bosvelder hoenders. Ek het...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23