40 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Geselskap te hê en alleen wees uit te skakel, eks eerlik en baie vriendelik en hou daarvan om mense te help
40 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Vrolike Blond
Geselskap te hê en alleen wees uit te skakel, eks eerlik en baie vriendelik en hou daarvan om mense te help
49 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Ideale pasmaat, respekvol, lojaal, kunstig, goeie humorsin, compassionate, deernis met ander, aantreklik,...
49 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Soek ideale pasmaat
Ideale pasmaat, respekvol, lojaal, kunstig, goeie humorsin, compassionate, deernis met ander, aantreklik,...
29 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Lewens ervaring, opsoek na nuwe avonture. En ten einde om gelukkig te wees. Met baie lewensgebeure, soek ek...
29 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Kom ons gee dit n go
Lewens ervaring, opsoek na nuwe avonture. En ten einde om gelukkig te wees. Met baie lewensgebeure, soek ek...
47 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is 'n hopeless romantic wat nogsteeds glo in happy endings. Die 90's tipe verhoudings laat my hart warm klop....
47 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is besig om te skryf aan my nuwe hoofstuk....opsoek na mede hoofkarakter in my outobiografie
Ek is 'n hopeless romantic wat nogsteeds glo in happy endings. Die 90's tipe verhoudings laat my hart warm klop....
19 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is n baie rustig mens en baie vriendelik. Ek is Baie lief vir diere veral honde. Ek Hou daarvan om te...
19 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Kom ons raak verlief
Ek is n baie rustig mens en baie vriendelik. Ek is Baie lief vir diere veral honde. Ek Hou daarvan om te...
34 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is n stil mens. Gesels nie baie nie. Glo aksie tel meet as woorde. Ek is liefde fol en baie lojaal. Ek werk...
34 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Liefde fol en skaam
Ek is n stil mens. Gesels nie baie nie. Glo aksie tel meet as woorde. Ek is liefde fol en baie lojaal. Ek werk...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.