Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Carletonville

Minie

24 - Carletonville, Gauteng

Because i am beatiful and i am single in need of someone who will make me happy and love me

Gman2000

20 - Carletonville, Gauteng

Dis maar jul eie besluit as jul my wil ken of nie maar ek is al moedeloos om n meisie te soek en ek weet nie hoe...

Loveable_blondy1985

35 - Carletonville, Gauteng

Is daar nog enige iemand daar buite wat n mens nie op n foto "judge" nie....iemand wat weet waaroor dit regtig...

henrysteve

49 - Carletonville, Gauteng

i am fun loving man lookink for friendship and maybe more love to chat love outdoors love movies ect.ect.

IAMBraveHeart

49 - Carletonville, Gauteng

Mens lewe net een keer. Die lewe is te kort om alleen tewees. Twee is beter as een. Ek is self versekerd en weet...

Jude057

63 - Carletonville, Gauteng

My familie en vriende is vir my baie belangrik. Hou nie van baklei nie. Ek is 'n eerlike mens. Gaan elke Sondag...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01