Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Hermanus

Sonneblom_101

43 - Hermanus, Wes-Kaap

Hoe beskryf jy jouself regtig op so n platform. Elkeen sit sy "goeie" voetjie voor, so hier is blatant eerlik:...

Ecosport

62 - Hermanus, Wes-Kaap

I am a romantic. I am an easy going person with no hangups.Just want to share my life with that special person....

Rudie80

41 - Hermanus, Wes-Kaap

My friends would describe me as outgoing and spontaneous. I enjoy the outdoors, music and trips on my Bikes. My...

GewondGeleerGenees

30 - Hermanus, Wes-Kaap

Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en...

cris1

41 - Hermanus, Wes-Kaap

ek is plat op die aarde en liefdevol. ek is lojaal en aantreklik en pret. ek is avontuurlustig en soms stout

Claudellec

32 - Hermanus, Wes-Kaap

Eks rustig en happy waar ek is met myself in die lewe. Soek net iemand wat ek meer fun sal kan he en myself wees.

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021