Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Alberton

Oggies1980Oggies1980
3
0
Oggies1980

46 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Maklike mens, hou van lag, gesels,geselig wees saam vriende famielie, alleen tyd, buite lewe diere, kinders,...

Petruscom47Petruscom47
2
0
Petruscom47

48 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Ek glo mense moet weet wie ek is,inner en uiterlik,ek is nie n groot prater nie,maar n stil mens,hou van...

Quintin2026Quintin2026
1
0
Quintin2026

38 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Eks hier Om dalk my Lewens maar te ontmoet Geselskap Vir nou ek jou van buite Lewe en Om Om mense te wees

Sheepdog77Sheepdog77
3
0
Sheepdog77

48 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is 'n eerlikke,lojale mens met 'n stoute kant wat lief is vir die natuur en buite lewe, ek kan erenstig wees,...

Hartedief432Hartedief432
1
5
Hartedief432

19 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is iemand wat hou van om musiek te luister,ek hou van om te lag en te teken.Eks lojaal en eks ordentlik.

Skaamkat777Skaamkat777
1
0
Skaamkat777

49 - Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Baie selfstandige en verantwoordelike mens as dit by die dinge van die lewe kom. Ek sal sê ek is 'n introvert...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026