40 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is n plain jane n kalvoet plaas meisie. Ek wil lag en lewe. Ek is mal oor musiek en die lang pad. Ek soek...
40 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Lag en lewe
Ek is n plain jane n kalvoet plaas meisie. Ek wil lag en lewe. Ek is mal oor musiek en die lang pad. Ek soek...
41 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is maar rustig mens Ek Hou van eerlik wees Wat sien van my is wat ek is Ek respect ouer mense
41 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Wees Wie jy is
Ek is maar rustig mens Ek Hou van eerlik wees Wat sien van my is wat ek is Ek respect ouer mense
48 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is n sagte mens met goeie hart baie ordentlik so ek doen nie naak fotos nie.is ou skool.as jy my wil beter...
48 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Hou van lag en die lewe geniet
Ek is n sagte mens met goeie hart baie ordentlik so ek doen nie naak fotos nie.is ou skool.as jy my wil beter...
45 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Ek het baie om te offer. Ek leer en groei in myself en wil iemand hé wat hulself ken en saam wil groei
45 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Besig om myself weer te vind
Ek het baie om te offer. Ek leer en groei in myself en wil iemand hé wat hulself ken en saam wil groei
45 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Goeie mens goeie hart baie liefde om te gee weet wat ek in die lewe soek glo in ons Here en dinge saal ook goed...
45 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Barend
Goeie mens goeie hart baie liefde om te gee weet wat ek in die lewe soek glo in ons Here en dinge saal ook goed...
36 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is snaaks verstaanbaar ek help graag bja sagte hart ..ek vergewe maar vergeet nie maklik nie...ek sal verkies...
36 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
36 manlik wit opsoek na die regte vrou
Ek is snaaks verstaanbaar ek help graag bja sagte hart ..ek vergewe maar vergeet nie maklik nie...ek sal verkies...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.