Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Nigel

Geenidee

21 - Nigel, Gauteng

Ek is n "special needs" juffrou met n groot persoonlikheid en is mal oor die natuur en jag graag en hou daarvan...

DeGuy53

50 - Nigel, Gauteng

Anyone who is interested in a relationship with someone who has boys. Willing to travel and see the country. Try...

soetwonder

35 - Nigel, Gauteng

Want eks lekker,eks pret,doen dinge soms teen die wet.love my bed my ma my werk en my kerk.en doen so nou en dan...

Sloet123

52 - Nigel, Gauteng

I love sex all day long. The way you love it. Does not matter what we do as long we play.

Skoenskoenlapper

48 - Nigel, Gauteng

Eerste liefde is Vader. Ek is borrelend, lag baie, hou van die natuur en kamp, en as jy kan visvang gaan ek in...

Johanna1959

63 - Nigel, Gauteng

Goeie en saggeaarde opregte mens en ken my God en drink nie net met geleentheid en rook nie en is netjies op my...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021