Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Kempton Park

Alleenloper002Alleenloper002
1
6
Alleenloper002

39 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n baie skaam stil mens. Ek gee baie om sodra ek begin gevoelens kry vir iemand. Ek is n baie sag geaarde...

Werner449Werner449
3
0
Werner449

32 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Christen🙏 Geloof Eerste.#liefvirGod Eie besigheid, Leef my passie uit klank en beligting buitelug feeste...

Smiley_1111Smiley_1111
1
0
Smiley_1111

41 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek hou van lag en grappe maak. Lief vir die bos en buite lewe. My twee kinders is my alles en sal enige iets vir...

whiteLillywhiteLilly
1
3
whiteLilly

48 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is avontuurlustig, Hou van nuwe plekke ontdek, stokperdjies doen, Lang arm dans is 'n moet!...

Misha81Misha81
1
0
Misha81

45 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n lojale maar skaam persoon. Geniet die kombuis en ontspan graag met n goeie vliek kort net die regte...

TyesaamTyesaam
1
0
Tyesaam

31 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek wil graag tyd saam ander deel ek is n wit enkel man met 2 klein seuntjies vaarvan 1 n baba is van 2 en ander...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026