Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Kempton Park

Thobs_901

30 - Kempton Park, Gauteng

I am a hopeless romantic, love the outdoors and going out and when I love, I do it wholeheartedly. I am...

Piet1982

38 - Kempton Park, Gauteng

Ek is 'n vriendelike betroubare man, wat hardwerkend is en goed na 'n vrou sal kan kyk. Ek het 'n goeie sin vir...

ANITA103

24 - Kempton Park, Gauteng

Am an ever smilling lady , bubbly and down to earth. Am the kind of person who like going out and also i love...

Jacques323

47 - Kempton Park, Gauteng

Ek is n nice persoon liefde vol kom goed oor die weg met als.ek hou van musiek braai kuier kamp visvang buite...

Flowergirl20

41 - Kempton Park, Gauteng

I am an energetic and loving person. My family is very important to me, especially my two kids. I love the ocean...

Paradoks_71

49 - Kempton Park, Gauteng

Ek is plat op die aarde mens. Avontuurlik van nature. Mal oor die buitelewe en dit wat daarmee gepaard gaan....

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01