Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Brakpan

Nicky_4Nicky_4
6
2
Nicky_4

20 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n baie sosiale mens Ek lovee diere en di natuur Ek lovee di see en di bos ek love net ni di gogakies in...

Vlam02Vlam02
1
0
Vlam02

23 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is maar n rustige persoon wat gelukkig is met die minste. Musiek is my lewe. Ek strewe vir beter en bou aan...

Jonathan888Jonathan888
3
0
Jonathan888

33 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is plat op die aarde en maklik om Mee te praat.Ek soek iemand om lief te he en iemand om om te gee voor

Rietjie123Rietjie123
1
9
Rietjie123

31 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is baie saggeaard en ek is 'n groot fantasie geek, Harry Potter, Vampire Diaries ens. My gelood is groot...

LeeLeeLLeeLeeL
1
16
LeeLeeL

36 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n baie sagte mens met n goeie hart ek's nie perfek nie,maar probeer my bes elkedag om te verbeter.

wamswams
1
0
wams

48 - Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n introvert en Hou baie van musiek, Hou ook van lekker Kos, my kinders is my lewe en eks opsoek Na...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025
Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025