Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Boksburg

Malis2706

44 - Boksburg, Gauteng

Ek is spontaan en uniek. Die lewe is vir my n uitdaging. Ek is n passievolle mens met n sterk persoonlikheid. Ek...

Topgun007_

55 - Boksburg, Gauteng

Christen, vriendelik, goeie humorsin en eerlik. Hou van braai en kuier saam met vriende en familie. Hou van...

Wander13

50 - Boksburg, Gauteng

Fun, adventurous, love to connect and explore possibilities. Easy going and pretty laid back. Rather see the...

Charmy

54 - Boksburg, Gauteng

I believe I'm a fun and bubbly person , life is short so enjoy every minute , my happy place is standing behind...

Fourie04

33 - Boksburg, Gauteng

Sportief en uitgaanend Erlikheid en opreg Ek is mal oor skiet en sport Ek hou van kuier saam friende en...

Eerlikheid

57 - Boksburg, Gauteng

Ek is opreg eerlik sagmoedig. Mense mens. Extrovert. Glo in goeie kommunikasie. Lief vir my Skepper.Maklik om...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021