Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Benoni

dimpels53

53 - Benoni, Gauteng

Ek is n introvert tot ek jou beter leer ken. Is daai potplant in die hoek van die vertrek wat almal staan en...

Chriss

58 - Benoni, Gauteng

I'm a nice Guy with sound morals. Love long conversations over coffee or dinner. Enjoy nature and the outdoors....

Iniwoud

41 - Benoni, Gauteng

Eerlikheid Plat op die aarde Betroubaar Goeie hart Hou van drukkies en soentjies Ek hou van om romantic te wees

Hermy69

41 - Benoni, Gauteng

Ek is 41. Ek is enveloped. Swot LLB. Amper klaar. Ek werk voltyds.Soek graag mansvriende vir meer. Sal lekker...

Groenjuweel

70 - Benoni, Gauteng

MEN OF MY OWN RACE PLEASE Dit is lekker om te weet my man is ook my grootste vriend, te weet daar is iemand...

Delight41

42 - Benoni, Gauteng

Iam an easy to get with person,matured caring , patient understanding open to any communication love life love...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021