Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Pretoria

DaimadaDaimada
2
3
Daimada

43 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n skaam maar as ek jou eers leer Ken Dan Sal ons oor die weg kom ek is liefde vol gedildag lojaal en ek...

101101
1
0
101

36 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Eks n maklike mens hou van die bos bly in die bos nie regtig nie maar eks gemaklik..... En eks semi jonk

plaasnooi1981plaasnooi1981
1
3
plaasnooi1981

45 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n borrelende positiewe mens wat mal oor humor is maar ook ernstig kan wees. Lief vir die plaas.

Pop_555Pop_555
1
9
Pop_555

39 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n men's net n goeie hart. Gee Baie liefde. Ek hou nie van leuens nie. Ek hou van dans. Ek Wil net gelukig...

johdhamjohdham
2
0
johdham

36 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek love uitdagings en is bja plat op die aarde met n Hart wat net liefde met daai een specials persoon wil deel

Ray447Ray447
1
0
Ray447

41 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Hou van braai kuier fliek kyk musiek hou van kos maak en hou glad ni van n gelieg of goed weg steek nie...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026