Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Lephalale (Ellisras)

Rooikop40

55 - Lephalale (Ellisras), Limpopo

Ek is 'n introvert wat baie lief is die lewe, geniet dit om "ongewone" dinge te doen. Soos om heelnag deur te...

Lekkerrr

65 - Lephalale (Ellisras), Limpopo

Lief vir die natuur en die lewe hou van n lekker braai wildtuin road trips en lag en gelukkig wees

Mphow01

21 - Lephalale (Ellisras), Limpopo

I like associating and meeting up with people 😉I'm a very kind person until u piss me off... I enjoy...

Bombomrannnggg

34 - Lephalale (Ellisras), Limpopo

Warom is dt n vrag want dt is utluk so huko mt k m wegstek fr di lewe en k ht als wt m m mak

Lagliefie25

25 - Lephalale (Ellisras), Limpopo

Ek is iemand wat baie lief is vir kinders en hou baie van my werk as ń onderwyser ek ń baie goeie mens...

Ouman123

64 - Lephalale (Ellisras), Limpopo

Opgewek spontaan bok vir sports en sommer alles wat lekker is gelowig en lus vir die lewe en kan baie liefde gee

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het Renier in 2012 op julle webwerf ontmoet, heeltemal ontradisioneel het ek eerste n boodskap gestuur. Ons het ons eerste ontmoeting gehad, maar ek was baie skaam en bang vir die uitdaging en het vinnig myself ontrent. "Want hoe is dit moontlik om n kerel aanlyn te kry?" Dit was onwerklik en gevoel soos online shopping. Maar hier stuur ek vandag n boodskap met trane in my oŽ na al die jare kon ons nie van mekaar skei nie en het hy gister die ja vraag gevra. "Natuurlik het ek ja gesÍ.". So julle het dit gedoen. Twee enkellopendes van verskillende provinsies het julle by mekaar gebring deir die spore van n fibre optiese kabel, bygesÍ is ons huweliksbevestiging. Dankie.

Jolene, 2019-12-12