Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Bela-Bela (Warmbad)

BLOM9007

31 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo

Ek is n rustig mens wat hou van lag en fun he! Ek hou van tyd saam familie en vriende

Liefiesoeker_205

73 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo

Ek is vriendelik, verdraagsaam en geniet aanvaarbare grappies. Ek is getrou aan my vriende en verwag dieselfde...

Borrie10

61 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo

I am an average guy which likes outdoors. Relaxing by going to town with a friend. Watch tv now and then to...

Monkey140

46 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo

Ek still en skaam ou en mense SKU soek iemand nie skaam is en fun is en eerste move maak

sonneblom1psl

68 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo

Ek is vriendelik, intelligent, het ,.goeie sin vir humor. Ek is wel belese en ek weet ek is interesante...

Liefdesmaatjie

72 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo

Ek is eerlik, opreg en familie is belangrik. Wil nie met die Jone's kompeteer. Goud en glorie het my nog nooit...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01