Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Mokopane (Potgietersrus)

Rowlen

27 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

I'm a very happy girl who likes hanging out with family and close friends. I'm also fun and very nice to be...

Icepien

41 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

I'm fun, loving , for real, awesomeness. I'm an glass blowing artist. [removed]. Single, never married, no kids.

Jenny1975

47 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Ek is net n doodgewone mens, het ook maar my foute, niemand is perfek nie.. Eks baie liefdevol, en ek streef...

Annie80

42 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Ek is 'n omgee mens. Hou van fliek en boek lees, braai en braaibroodjies. Self onderhoudend. Mal oor honde. Vra...

Tommy747

44 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

I love life up for anything just looking for happyness I'm onest and trustworthy and a one woman man

Albansforu

53 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Professional, hard working, love to relax and have fun, love sport, love dogs, cycle, run, walk in the bush, squash

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021